Joko Widodo

Joko Widodo
Joko Widodo
Amptelike portret, 2019

7de president van Indonesië
Ampsbekleër
Termynaanvang
20 Oktober 2014
Vise Jusuf Kalla (2014-2019)
Ma'ruf Amin (2019-huidig)
Voorafgegaan deur Susilo Bambang Yudhoyono

14 goewerneur van Djakarta
Ampstermyn
15 Oktober 2012 – 16 Oktober 2014
Vise Basuki Tjahaja Purnama
Voorafgegaan deur Fauzi Bowo
Opgevolg deur Basuki Tjahaja Purnama

15de burgemeester van Soerakarta
Ampstermyn
28 Julie 2005 – 1 Oktober 2012
Vise F. X. Hadi Rudyatmo
Voorafgegaan deur Slamet Suryanto
Opgevolg deur F. X. Hadi Rudyatmo

Persoonlike besonderhede
Gebore Mulyono
21 Junie 1961 (1961-06-21)
Soerakarta, Indonesië
Politieke party Indonesiese Demokratiese Party van Stryd
Eggenoot/-note Iriana
Kind(ers) 3
Alma mater Gadjah Mada-universiteit
Handtekening

Joko Widodo (gebore Mulyono, 21 Junie 1961), ook bekend as Jokowi, is 'n Indonesiese politikus en sedert 2014 die 7de president van Indonesië. Hy is die land se eerste president wat nie uit die land se politieke of militêre elite gekom het nie. Voor sy verkiesing as president was hy die goewerneur van Djakarta tussen 2012 en 2014 en die burgemeester van Soerakarta.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy